Institutional Repository

'n Vergelykende studie van die wyses wat eiendomsagente en waardeerders gebruik om die markwaarde van residensiële eiendom te bepaal

Show simple item record

dc.contributor.advisor Ghyoot, V. G. en
dc.contributor.author Kruger, Andre en
dc.date.accessioned 2009-08-25T11:03:49Z
dc.date.available 2009-08-25T11:03:49Z
dc.date.issued 2009-08-25T11:03:49Z
dc.date.submitted 2006-06-30 en
dc.identifier.citation Kruger, Andre (2009) 'n Vergelykende studie van die wyses wat eiendomsagente en waardeerders gebruik om die markwaarde van residensiële eiendom te bepaal, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/2476> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/2476
dc.description.abstract Residential property not only provides in the basic needs of a person, but is also an indicator of an individual's wealth. The buying and selling of immovable property is complicated and the average person relies on the services of estate agents and banks. The research problem was formulated as follows: Property valuers and estate agents with access to the same information sources determine different market values for the same property. The research problem was researched by means of a literature study and empirical study. The methodology used by property valuers was described in the literature study. How estate agents determine the value of property was researched by means of an empirical study. From the literature study a model was proposed to determine the value of residential property. The information gathered in the empirical study was compared with this model to provide an answer to the research problem. OPSOMMING Residensiële eiendom voorsien nie net in een van die mees basiese behoeftes van 'n mens nie, maar is ook een van die grootste aanduiders van 'n individu se welvaart. Die koop en verkoop van onroerende eiendom is 'n ingewikkelde en die deursnee persoon maak daarom van eiendomsagente en banke gebruik. Die navorsingsprobleem is as volg geformuleer: Eiendomswaardeerders en eiendoms¬agente met toegang tot dieselfde inligtingsbronne bepaal verskillende waardes vir die¬selfde eiendom. Die navorsingsprobleem is deur middel van &#329; literatuurstudie en &#329; empiriese ondersoek nagevors. Die werksaamhede en metodologie wat eiendomswaardeerders gebruik, is aan die hand van die literatuurstudie beskryf. Hoe eiendomsagente te werk gaan om die waarde van eiendom te bepaal is deur middel van &#329; empiriese ondersoek nagevors. Uit die literatuurstudie is daar &#329; model voorgestel vir die bepaling van die waarde van residensiële eiendom. Die inligting wat met die empiriese ondersoek versamel is, is met die model vergelyk om antwoorde op die navorsingsprobleem te verskaf. en
dc.format.extent 1 online resource (xiii, 115 leaves)
dc.language.iso en en
dc.subject Estate agents en
dc.subject Fixed property en
dc.subject Market value en
dc.subject Price en
dc.subject Pricing en
dc.subject Property valuation en
dc.subject Value en
dc.subject Valuation approaches en
dc.subject Valuation model en
dc.subject Valuation process en
dc.subject Eiendomsagente en
dc.subject Prys en
dc.subject Eiendomswaardering en
dc.subject Prysbepaling en
dc.subject Markwaarde en
dc.subject Vaste eiendom en
dc.subject Waarde en
dc.subject Waardasiebenaderings en
dc.subject Waardasiemodel en
dc.subject Waardasieproses en
dc.subject.ddc 333.3382
dc.subject.lcsh Residential real estate -- Valuation
dc.subject.lcsh Real property -- Valuation
dc.subject.lcsh Real estate appraisers
dc.subject.lcsh Real estate agents
dc.title 'n Vergelykende studie van die wyses wat eiendomsagente en waardeerders gebruik om die markwaarde van residensiële eiendom te bepaal en
dc.type Dissertation en
dc.description.department Public Administration and Management en
dc.description.degree M. Tech. (Real Estate) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics