In hierdie navorsing is die waarde  van salutogenese as paradigma  in gesondheid
sielkunde krities beskou en salutogenese as konstruk ondersoek.  Antonvosky  (1979) se aanspraak 
dat salutogenese  'n nuwe paradigma  verteenwoordig, is krities teen die agtergrond van Kuhn se 
wetenskapsbeskouing en die metaforiese  gebruik  van die paradigmabegrip in die geesteswetenskappe 
geevalueer. Met die navorsing is bevind dat salutogenese wei as paradigma in gesondheidsielkunde 
funksioneer.  Die verskille tussen salutogenese en patogenese  in terme van aannames.  metodologie, 
teoretiese onderbou  en  gedeelde   waardes   is  om  voldoende   tot  die  slotsom   te  kom  dat 
salutogenese  in die vorm van 'n mini-revolusie akkumulatief tot navorsingsprestasie bydra.  Daar  
word  aanbeveel  dat  die paradigma   eksplisiet  gestel  word  ten  einde navorsing  volgens die 
salutogeniese beginsels  te rig.
Ten einde die konstruk 'salutogenese' te belig en bepalende  persoonlikheidskenmerke in die 
salutogeniese paradigma  te identifiseer,  is 'n steekproef  van 1983 voorgraadse
studente aan UNISA geselekteer,  in twee groepe verdeel, naamlik  Blankes en Ander,
en vraelyste wat koherensiebelewing, persoonlikheidsgehardheid, potensie, aangeleerde 
vindingrykheid, lokus van kontrole  en selfdoeltreffendheid meet, is afgeneem. Die onderliggende 
dimensies  van die konstrukte  is deur faktorontleding blootgele. Produkmomentkorrelasies is 
bereken  en tweede- ordefaktorontledings en bevestigende faktoranalises is uitgevoer.
Die empiriese resultate dui daarop dat vir die Blankes aldie persoonlikheidskenmerke tot die 
konstruk bygedra  het, terwyl aangeleerde vindingrykheid nie by die Ander tot salutogenese bygedra 
het nie. In terme van bepalende  persoonlikheidskenmerke is by die   Blankes   bevind   dat  
salutogenese  uit  twee  tot  drie  dimensies   bestaan.   'n Optimistiese lewensuitkyk,  aktiewe 
betrokkenheid by die omgewing,  spesifieke gedragsvaardighede wat streshantering vergemaklik  en 'n 
persepsie  van hulpbron beskikbaarheid is die ge'ldentifiseerde  bepalende  salutogeniese 
kenmerke.
Vir die Ander het resultate aangetoon  dat salutogenese 'n eendimensionele konstruk
is wat verteenwoordigend is van 'n individu wat oor 'n optimistiese  lewensuitkyk beskik, stimuli 
as verstaanbaar  en betekenisvol waarneem en op grond daarvan aktief by die
leefwereld betrokke  is. Salutogenese  manifesteer  dus verskillend  by die onderskeie 
kultuurgroepe en die onderliggende meganismes en dinamika wat tot salutogenese lei, toon oak 
kulturele verskille. Bevestigende faktorontledingsresultate toon aan dat al die dimensies van 
salutogenese nog nie gei"dentifiseer is nie en daar word aanbeveel dat salutogenese verder binne 'n 
oorkoepelende persoonlikheidsteorie ondersoek  meet word.  In bedryfsielkundige praktyk kan 
salutogenese  gebruik  word om stres weerbaarheid te verhoog.
 
In this research salutogenesis as new paradigm in health psychology was critically evaluated and 
salutogenesis as construct was clarified. Antonovsky's claim that salutogenesis is a new paradigm 
was evaluated against the background of Kuhn's view of science and the metaphorical use of the term 
'paradigm' in the social sciences. This research concludes that salutogenesis is indeed a new 
paradigm in health psychology. Salutogenesis and pathogenesis differ sufficiently in terms of 
assumptions, methodology, specific theories and shared values that salutogenesis, as a mini 
revolution, contributes to accumulative scientific performance. The paradigm should however be 
stated explicitly in order to govern research according to salutogenic values.
In order to clarify salutogenesis as construct and to identify determining personality 
characteristics in the salutogenic paradigm, a sample of 1983 undergraduate students from Unisa was 
selected, divided into two groups, namely Whites and Other, and
questionnaires   measuring   sense   of   coherence,   hardiness,   potency,   learned
resourcefulness, locus of control and self-efficacy were administered. Factor analysis clarified 
the constructs' underlying dimensions. Product moment correlations were calculated, second-order 
and confirmatory factor analysis performed in order to clarify the structure of salutogenesis.
The results identified that for the Whites all the personality characteristics contributed while 
learned resourcefulness did not contribute to salutogenesis for the other group. In terms of 
determining personality characteristics it was found for the White group that salutogenesis is a 
two or three dimensional construct consisting of an optimistic outlook and active participation in 
life's demands, specific behavioral skills that aid stress management and a perception of resource 
availability.
For the other group, results indicated that salutogenesis is a unidimensional construct
which is respresentative of an individual that has an optimistic outlook on life, evaluates
stimuli as comprehensible and is actively involved in his/her own life. Salutogenesis thus manifest 
differently in different cultures and the underlying mechanisms and dynamics, leading to a 
salutogenic orientation, show cultural differences. Confirmatory factor analysis indicate that all 
dimensions of salutogenesis have not been identified and it is recommended that salutogenesis be 
studied within a broad personality theory. Salutogenesis can be used in industrial psychology to 
enhance individual stress resistance.