| dc.contributor.advisor | 
Pera, S. A. (Silvia Angelina), 1937- 
 | 
 | 
| dc.contributor.author | 
Norval, Martha Susanna 
 | 
en | 
| dc.date.accessioned | 
2015-01-23T04:24:00Z | 
 | 
| dc.date.available | 
2015-01-23T04:24:00Z | 
 | 
| dc.date.issued | 
1994-11 | 
en | 
| dc.identifier.citation | 
Norval, Martha Susanna (1994) Beskrywing van die hospitaal- en opleidingskoolwapens en embleme in die Republiek van Suid-Afrika : 'n etos van verplegingperspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15667> | 
en | 
| dc.identifier.uri | 
http://hdl.handle.net/10500/15667 | 
 | 
| dc.description | 
Text in Afrikaans | 
 | 
| dc.description.abstract | 
This research describes the coats of arms and emblems of hospitals and nursing colleges  in the Republic  of South  Africa, an aspect  of nursing's  heritage  and history have not yet been described. Data were collected by means of questionnaires. An extensive literature review on heraldics and an analysis of the meanings contained in the symbols appearing on these devices were done. The analysis resulted in the following; the uniqueness of the individual devices, the  development  of  nursing  and  nursing  education,  the  influence  of  values, norms, ideals, culture, religion and history on the selection of symbols. The heraldic  meanings  of symbols and the meanings  indicated in the questionnaires were compared with the identified core concepts for nursing.  The overall finding was that any congruence was purely circumstantial. | 
en | 
| dc.description.abstract | 
Hierdie  navorsing  beskryf  die  wapens  en  embleme  van  hospitale  en verpleegkolleges in die Republiek van Suid-Afrika, 'n aspek  van die erfenis en geskiedenis  van verpleging wat nog nie vantevore beskryf is nie. 
Inligting  was  deur  middel  van  vraelyste  ingesamel. 'n  Uitgebreide literatuuroorsig  oor die heraldiek  en 'n ontleding  van die betekenisse  van die simbole soos aangetref op die wapens/embleme,  is gedoen.Uit die analisering is die volgende bevind; die uniekheid van die individuele wapens/embleme, die  ontwikkeling  van  verpleging  en  verpleegonderrig,  die invloed  van waardes,  norme, ideale,  kultuur, godsdiens  en geskiedenis  op die keuse van simbole. Die  heraldiese  betekenis  van  simbole  en  die  betekenis  wat  in  die  vraelyste daaroor aangedui is, is met die geidentifiseerde kembegrippe  vir verpleging, vergelyk. Die algemene  bevinding is dat enige ooreenkoms  bloot toevallig is. | 
af | 
| dc.format.extent | 
1 online resource (xxxviii, 437, 14 leaves) | 
en | 
| dc.language.iso | 
af | 
af | 
| dc.subject | 
Badge | 
en | 
| dc.subject | 
Coat  of  arms | 
en | 
| dc.subject | 
Core  concepts  for  nursing | 
en | 
| dc.subject | 
Device | 
en | 
| dc.subject | 
Emblem | 
en | 
| dc.subject | 
Heraldic | 
en | 
| dc.subject | 
Insignia | 
en | 
| dc.subject | 
Motto | 
en | 
| dc.subject | 
Symbols | 
en | 
| dc.subject | 
Symbolism | 
en | 
| dc.subject | 
Uniform pin | 
en | 
| dc.subject.ddc | 
929.60968 | 
 | 
| dc.subject.lcsh | 
Signs and symbols -- South Africa | 
en | 
| dc.subject.lcsh | 
Emblems -- South Africa | 
en | 
| dc.subject.lcsh | 
Hospitals -- South Africa -- Insignia | 
en | 
| dc.subject.lcsh | 
Hospitals -- South Africa -- Heraldry | 
en | 
| dc.title | 
Beskrywing van die hospitaal- en opleidingskoolwapens en embleme in die Republiek van Suid-Afrika : 'n etos van verplegingperspektief | 
en | 
| dc.type | 
Dissertation | 
 | 
| dc.description.department | 
Health Studies | 
 | 
| dc.description.degree | 
M.A. (Verpleegkunde) | 
 |