Institutional Repository

Die finansiele bestuur en wynoessoortverpoeling van kooperatiewe wynkelders

Show simple item record

dc.contributor.author Van der Vyver, W. J.
dc.date.accessioned 2026-08-18T09:04:54Z
dc.date.available 2026-08-18T09:04:54Z
dc.date.issued 2000-11-30
dc.identifier.uri https://ir.unisa.ac.za/handle/10500/32960
dc.description Text in Afrikaans en
dc.description.abstract Die wynbedryf in Suid-Afrika, wat hoofsaaklik gevestig is in die Boland en in 'n mindere mate by die Oranjerivier, gaan tans deur 'n moeilike fase as gevolg van 'n binnelandse oorskot aan veral witwyn en die afskaffing van beheermaatreels wat gebruik is deur wetgewing om die bedryf te reguleer. Die oorskot is hoofsaaklik as gevolg van 'n groot hoeveelheid ru-brandewyn wat deur die KWV (wat op daardie stadium die enigste gemagtigde invoerder was) op aanbeveling van die ander groothandelaars (hoofsaaklik Stellenbosh-Boerewynmakery en Distillers Korporasie) die land ingevoer is om te voldoen aan 'n verwagte vraag na brandewyn. Laasgenoemde het toe nie gerealiseer het nie. (KWV gee voor dat dit nie die oorsaak van die probleem is nie. Die stelling word egter deur al die ko0peratiewe wynkelders sterk bevraagteken.) Die invoer van die ru-brandewyn, wat van die swakste kwaliteit van wyn is, het tot gevolg gehad dat die groothandelaars baie min stook- en rabatwyn by die plaaslike wynkelders gekoop het. Hulle was genoodsaak om die reeds gekontrakteerde ingevoerde produkte te gebruik. Die kooperatiewe wynkelders was dus op hul beurt genoodsaak om van die swak kwaliteit wyn wat bestem was vir stook- en rabatwyn, iets anders te maak. Dit het tot gevolg gehad dat goeie wyn (wat hoofsaaklik in 'n gebotteleerde vorm verkoop) se produksie drasties toegeneem bet wat die oorskot veroorsaak het. Die kwaliteit is te swak om dit in die buiteland te probeer bemark. Die doel van die ondersoek is om die klem te plaas op watter invloed bogenoemde het op Worcester en meer spesifiek op die kooperatiewe wynkelders in die Worcester-streek. af
dc.format.extent 1 online resource (133 leaves, 177 leaves) : illustrations, map, graphs en
dc.language.iso other en
dc.subject Financial management en
dc.subject Wine harvest variety pooling en
dc.subject Cooperative wineries en
dc.subject.lcsh Viticulture -- South Africa -- Worcester en
dc.subject.lcsh Wine and wine making -- South Africa -- Worcester -- Finance en
dc.subject.lcsh Wine industry -- South Africa -- Worcester -- Finance en
dc.subject.lcsh Agriculture, Cooperative -- South Africa -- Worcester -- Finance en
dc.subject.lcsh Wine cellars -- South Africa -- Worcester -- Finance en
dc.subject.other UCTD
dc.title Die finansiele bestuur en wynoessoortverpoeling van kooperatiewe wynkelders af
dc.type Dissertation en
dc.description.department School of Business Leadership en
dc.description.degree M.B.A.


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics