Ahmed, Raheel
(LexisNexis, 2023-11-04)
In hierdie artikel sal die invloed van redelikheid op die bepaling van deliktuele aan
spreeklikheid vir suiwer ekonomiese verlies in die Suid-Afrikaanse, Amerikaanse, en
Franse reg oorweeg word. Daar is tans geen algemene, ...