| dc.contributor.author |
Ahmed, Raheel
|
|
| dc.date.accessioned |
2023-12-12T09:53:18Z |
|
| dc.date.available |
2023-12-12T09:53:18Z |
|
| dc.date.issued |
2023-11-04 |
|
| dc.identifier.citation |
Ahmed R “The influence of reasonableness on determining delictual or tort liability for pure economic loss – comparative conclusions” 2023 Journal for Contemporary Roman-Dutch Law, Vol. 86 (4), p 401-418 |
en |
| dc.identifier.issn |
1682-4490 |
|
| dc.identifier.uri |
http://dx.doi.org/10.17159/1727-3781/2023/v26i0a15700 |
|
| dc.identifier.uri |
https://hdl.handle.net/10500/30711 |
|
| dc.description |
Text in English with summary in Afrikaans |
en |
| dc.description.abstract |
In hierdie artikel sal die invloed van redelikheid op die bepaling van deliktuele aan
spreeklikheid vir suiwer ekonomiese verlies in die Suid-Afrikaanse, Amerikaanse, en
Franse reg oorweeg word. Daar is tans geen algemene, duidelike definisie van suiwer
ekonomiese verlies nie. In die Suid-Afrikaanse en Amerikaanse reg word dit eenvoudig
beskryf as vermoënsverlies wat nie die gevolg is van saakbeskadiging of persoonlik
heidskrenking nie. In al drie jurisdiksies kan die verweerder se opsetlike of nalatige
optrede, hetsy deur middel van
aktiewe handeling hetsy
versuim, die oorsaak wees
van suiwer ekonomiese verlies. In die Suid-Afrikaanse en Amerikaanse reg is daar oor die
algemeen
onwilligheid om skadevergoeding vir suiwer ekonomiese verlies toe te ken,
terwyl dit nie die geval is in die Franse reg nie. In al drie jurisdiksies is dit egter duidelik
dat daar
behoefte is om suiwer ekonomiese verlieseise binne redelike perke te hou. In al
drie jurisdiksies lyk dit of die howe op spesifieke reëls, faktore, of beleidsoorwegings
staatmaak om die elemente van deliktuele aanspreeklikheid vir suiwer ekonomiese verlies
te bepaal, en die implisiete of eksplisiete invloed van redelikheid blyk algemeen binne die
verskillende elemente van deliktuele aanspreeklikheid. |
af |
| dc.format.extent |
1 online resource (401-418) |
en |
| dc.language.iso |
en |
en |
| dc.publisher |
LexisNexis |
en |
| dc.subject |
Pure economic loss |
en |
| dc.subject |
Law of delic |
en |
| dc.subject |
Tort law |
en |
| dc.subject |
Reasonableness |
en |
| dc.subject |
SDG 16 Peace, Justice and Strong Institutions |
en |
| dc.subject.lcsh |
Torts -- South Africa |
en |
| dc.subject.lcsh |
Torts -- United States |
en |
| dc.subject.lcsh |
Torts -- France |
en |
| dc.subject.lcsh |
Compensation (Law) -- South Africa |
en |
| dc.subject.lcsh |
Damages -- Law and legislation |
en |
| dc.subject.lcsh |
Compensation (Law) -- United States |
en |
| dc.subject.other |
UCTD |
en |
| dc.title |
The influence of reasonableness on determining delictual or tort liability for pure economic loss: comparative conclusions |
en |
| dc.type |
Article |
en |
| dc.description.department |
Private Law |
en |