Engelbrecht, Ockert Michiel
 (2001-01/02)
Hierdie studie handel oor die ontwikkeling van die "clean break"-beginsel met verwysing
na die posisie daarvan in vergelykbare regstelsels. Dit toon aan hoedat maatskaplike
omstandighede die samelewing se siening van die ...