This study examines two aspects of bank efficiency in Ghana, namely, levels of efficiency 
and determinants of efficiency. The Ghanaian banking industry, like those of many sub Saharan African countries, has undergone significant changes since the introduction of 
financial sector reforms in the late 1980s, all aimed at improving the performance of banks 
and the efficiency of the financial sector in general. Yet the Ghanaian financial sector is still 
characterised by relatively low financial depth, a low level of intermediation and issues of 
weak corporate governance, amongst other things, that continue to affect the efficient 
operations of banks.
This study, therefore, provides evidence on bank efficiency in Ghana by defining and 
measuring three concepts of efficiency (Technical, Cost and Scale) using the two most 
popular frontier approaches, namely Stochastic Frontier Analysis (SFA) and Data 
Envelopment Analysis (DEA), in ways that conform to economic theory so as to provide 
useful information to policymakers. The study employed an unbalanced panel of 220 
observations from 27 Ghanaian banks over the period 2007 to 2016 to examine whether 
efficiency scores derived from the two frontier techniques yield consistent results according 
to five criteria, namely, distributions, rankings, identification of best and worst performance, 
stability over time, and correlation with traditional accounting-based performance measures. 
The results suggest that parametric and non-parametric techniques neither rank nor identify 
best and worst practice banks consistently. The results also indicate that neither the efficiency 
scores generated by SFA nor those generated by DEA are highly correlated with the non frontier accounting-based measures of bank performance in Ghana, suggesting that the latter 
may contain some exogenous variables that make them poor proxies for measuring 
efficiency. The SFA approach however yielded efficiency measures that were relatively more 
correlated with accounting-based measures in bank performance analysis, and more stable 
over time than efficiency scores generated by the DEA approach. The comparatively higher 
degree of consistency between SFA and standard accounting-based methods, as well as the 
fairly stable efficiency scores under the SFA approach compared with that of the DEA 
approach, makes the SFA approach more realistic and hence more attractive and useful for 
regulatory purposes in Ghana. The study also investigates the determinants of bank efficiency in Ghana to enhance policy 
focus. The results indicate that inefficiency in the Ghanaian banking industry is influenced by 
a number of factors, including bank regulations, competition, bank-specific characteristics, 
and macroeconomic factors. Although, in some instances, the two frontier techniques 
presented conflicting relationships between efficiency and the variables enumerated above, 
the study finds that regulatory intensity exacerbates inefficiency in the Ghanaian banking 
industry. The study also finds that, while the Lerner index shows a negative relationship 
between competition and efficiency, supporting the efficient structure hypothesis, the Boone 
indicator shows a positive relationship between competition and efficiency, supporting the 
quiet life hypothesis. It is argued that the Lerner index tends to misrepresent the evolution of 
competition in markets where the number of firms is few with high market concentration. 
Therefore, considering the fact that four big banks dominate the Ghanaian banking industry, 
and the fact that the sample size is not that large, the study concludes in favour of the Boone 
indicator as a more realistic and attractive measure of the relationship between competition 
and bank efficiency in Ghana. The study also investigates economies of scale and 
technological progress among Ghanaian banks and finds that the efficiency of Ghanaian 
banks is related to the exploitation of scale economics and the adoption of new production 
technologies. The study finds widespread scale economies across different bank categories, 
with large, foreign and private banks recording larger scale economies compared with their 
smaller, local and public counterparts respectively. 
The findings in this study have some implications from a policy standpoint in Ghana. The 
regulatory authorities need to strike a delicate balance between ensuring a stable banking 
system and promoting competition in the banking sector by guaranteeing market 
contestability. This can be done through the facilitation of the entry of well-capitalised banks 
to break the dominance of the big banks and hence reduce concentration and market power. 
This can lead to healthy competition, and hence bank efficiency, without jeopardising the 
stability of the banking system. The negative relationship between credit risk and bank 
efficiency also implies that the Bank of Ghana can promote bank efficiency and financial 
inclusion by strengthening its supervision and monitoring of bank credit to reduce credit risk.
 
Hierdie studie het twee aspekte van bankdoeltreffendheid in Ghana ondersoek, naamlik die 
vlakke van doeltreffendheid en die determinante van doeltreffendheid. Die Ghanese 
bankbedryf, soos heelwat ander subSahara-Afrika-lande, het betekenisvolle veranderinge 
sedert die bekendstelling van hervormings van die finansiële sektor in die laat 1980’s 
ondergaan, wat daarop gemik was om die prestasie van banke en die doeltreffendheid van die 
finansiële sektor oor die algemeen te verbeter. Nietemin word die Ghanese finansiële sektor 
steeds deur relatief lae finansiële diepte gekenmerk, asook onder meer ’n lae vlak van 
bemiddeling en kwessies van swak korporatiewe beheer wat voortgaan om die doeltreffende 
bedrywighede van banke te beïnvloed.
Hierdie studie bied dus bewyse van bankdoeltreffendheid in Ghana deur drie konsepte van 
doeltreffendheid (tegnies, koste en skaal) te omskryf en te meet deur die twee gewildste 
grensbenaderings te gebruik, naamlik stochastiese grensanalise (Stochastic Frontier Analysis 
– SFA) en data-ontwikkelingsanalise (Data Envelopment Analysis – DEA), op wyses wat deur 
ekonomiese teorie ondersteun word ten einde beleidmakers van nuttige inligting te voorsien.
Die studie het ’n ongebalanseerde paneel van 220 observasies van 27 Ghanese banke vir die 
tydperk 2007 tot 2016 gebruik om vas te stel of doeltreffendheidstellings afkomstig van die 
twee grenstegnieke konsekwente resultate oplewer ooreenkomstig vyf kriteria, naamlik 
verspreidings, rangordes, die identifikasie van beste en slegste prestasie, stabiliteit oor tyd en 
korrelasie met tradisionele rekeningkundig-gebaseerde prestasiemaatreëls.
Die resultate het aangedui dat parametriese en nieparametriese tegnieke nie beste en slegste
praktykbanke konsekwent kan klassifiseer nie; asook dat nòg die doeltreffendheidtellings wat 
deur stochastiese grensanalise genereer is nòg die wat deur data-ontwikkelingsanalise 
gegenereer is, met die niegrens- rekeningkundig-gebaseerde maatreëls van bankprestasie in 
Ghana in ’n groot mate gekorreleer kan word, wat daarop wys dat die laasgenoemde ’n mate 
van eksogene veranderlikes kan bevat wat hulle swak aanduiders vir metingsdoeleindes 
maak. Die stochastiesegrensanalisebenadering het egter doeltreffendheidsmaatreëls
opgelewer wat relatief meer met rekeningkundig-gebaseerde maatreëls van 
bankdoeltreffendheidanalise korreleer en oor tyd meer stabiel was as 
doeltreffendheidstellings wat deur die data-ontwikkelingsanalisebenadering gegenereer is.
Die betreklike hoër graad van konsekwentheid tussen stochastiesegrensanalise- en standaard 
rekeningkundig-gebaseerde metodes, asook die redelike stabiele doeltreffendheidstellings van
die stochastiesegrensanalisebenadering in vergelyking met die data ontwikkelingsanalisebenadering, dui daarop dat die stochastiesegrensanalisebenadering meer 
realisties en derhalwe aantrekliker en nuttiger is vir regulatoriese doeleindes in Ghana.
Die studie het ook die determinante van bankdoeltreffendheid in Ghana omdersoek ten einde 
die beleidsfokus te verbeter. Die resultate het aangetoon dat ondoeltreffendheid in die 
Ghanese bankbedryf deur ’n aantal faktore beïnvloed word, insluitend bankregulasies, 
mededinging, bankspesifieke eienskappe en makroekonomiese faktore. Hoewel die twee 
grenstegnieke in sommige gevalle teenstrydige verhoudings tussen doeltreffendheid en die 
veranderlikes wat hierbo genoem is opgelewer het, het die studie bevind dat regulatiewe 
intensiteit ondoeltreffendheid in die Ghanese bankbedryf vererger. Die studie het ook bevind 
dat alhoewel die Lerner-indeks ’n negatiewe verhouding tussen mededinging en 
doeltreffendheid wys wat die doeltreffendheidstruktuurhipotese ondersteun, die Boone aanwyser ’n positiewe verhouding tussen mededinging en doeltreffendheid aantoon, wat die 
quiet life-hipotese ondersteun. Daar word aangevoer dat die Lerner-indeks neig om die 
evolusie van mededinging in markte, waar die aantal firmas min met hoë markkonsentrasie
is, wan voor te stel. Met die inagneming van die feit dat vier groot banke die Ghanese 
bankbedryf oorheers, asook die feit dat die steekproefgrootte nie baie groot was nie, het die 
studie derhalwe tot die slotsom gekom dat die Boone-aanwyser ’n meer realistiese en 
aantreklike maatstaf is van die verhouding tussen mededinging en bankdoeltreffendheid in 
Ghana. Die studie het ook die skaalvoordele en tegnologiese vordering van Ghanese banke 
ondersoek en bevind dat die doeltreffendheid van Ghanese banke met die uitbuiting van 
skaalvoordele en die aanneem van nuwe produksietegnologieë verband hou. Die studie het 
wydverspreide skaalvoordele in verskillende bankkategorieë uitgewys, waar groot, 
buitelandse en privaat banke groter skaalvoordele noteer in vergelyking met hulle kleiner, 
plaaslike en openbare eweknieë.
Vanuit ’n beleidstandpunt in Ghana hou die bevindings van hierdie studie sekere implikasies 
in. Die regulerende owerheid moet ’n fyn balans handhaaf tussen die versekering van ’n 
stabiele bankstelsel en die bevordering van mededinging in die banksektor deur 
markbetwisbaarheid te waarborg. Dit kan gedoen word deur die fasilitering van die toetrede
van goed gekapitaliseerde banke om die dominansie van die groot banke te verswak en 
sodoende die konsentrasie en mag van die mark te verminder. Dit kan tot gesonde 
mededinging lei en uiteindelik tot bankdoetreffendheid sonder om die stabiliteit van die 
bankstelsel in gevaar te stel. Die negatiewe verhouding tussen kredietrisiko en
bankdoeltreffendheid beteken ook dat die Bank van Ghana bankdoeltreffendheid en 
finansiële insluiting kan bevorder deur sy toesighouding en monitering van bankkrediet te 
versterk om kredietrisiko te verminder.
 
Lolu cwaningo lubheka imikhakha emibili yokusebenza kahle kwamabhange eGhana, 
okungukuthi, amazinga okusebenza kahle kanye nezincazelo zokwenza kahle. Imboni 
yamabhange yaseGhana, njengaleyo yamazwe amaningi asendaweni yezwekazi lase-Afrika 
eliseningizimu yeSahara., yenze ushintsho olukhulu selokhu kwethulwa izinguquko 
emkhakheni wezezimali ngasekupheleni kweminyaka yama-1980, konke lokhu kuhlose 
ukwenza ngcono ukusebenza kwamabhange nokusebenza kahle komkhakha wezezimali 
jikelele. Kodwa-ke umkhakha wezezimali waseGhana usabonakala ngokujula okuphansi 
kwezezimali, izinga eliphansi lokulamula kanye nezinkinga zokuphathwa kwezinkampani 
ezibuthakathaka, phakathi kokunye, okuqhubeka nokuthinta ukusebenza kahle 
kwamabhange.
Lolu cwaningo, ngakho-ke, lunikeza ubufakazi ekusebenzeni kahle kwebhange eGhana 
ngokuchaza nokulinganisa imiqondo emithathu yokusebenza kahle (Ezobuchwepheshe, 
Izindleko kanye neSikali) kusetshenziswa izindlela ezimbili ezaziwa kakhulu zemingcele, 
okuyindlela yesifanekiso kwezomnotho (SFA) nendlela engabandakanyi noma ikuphi 
ukucatshangelwa mayelana nokusatshalaliswa kokuvamisile ocwaningweni lokusebenza 
nakwezomnotho ngokulinganiselwa kwemingcele yokukhiqiza (DEA), ngezindlela 
ezihambisana nombono wezomnotho ukuze unikeze imininingwane ewusizo kubenzi 
bezinqubomgomo. Ucwaningo lusebenzise iqembu elincane elingalingani labantu abangama 
– 200 bokuhlola abakhethwe ukweluleka, bathathe isinqumo elivela emabhange angama-27 
aseGhana esikhathini sonyaka ka-2007 kuya onyakeni ka-2016 ukubheka ukuthi ngabe 
imiphumela yokusebenza kahle etholakala kulezi zindlela ezimbili zemingcele iveza 
imiphumela engaguquguquki ngokuya ngemigomo emihlanu, okungukuthi, ukwabiwa,
amazinga, ukukhonjwa kokusebenza okuhle nokubi kakhulu, ukuzinza ngokuhamba 
kwesikhathi, kanye nokuhambisana nezindlela zokusebenza zendabuko ezisuselwa 
ekulinganiseni.
Imiphumela iphakamisa ukuthi amasu okucabanga enani ngokwezinombolo ngenhloso 
yokuhlaziya kanye nawangabandakanyi noma ikuphi ukucatshangelwa mayelana 
nokusatshalaliswa kokuvamisile awaphakamisi noma akhombe amabhange asebenza kahle 
kakhulu futhi amabi kakhulu ngokungaguquguquki. Imiphumela ibuye angakuvezi ukuthi 
amaphuzu okusebenza kahle akhiqizwe yi-SFA noma lawo akhiqizwe yi-DEA ahlobene 
kakhulu nezinyathelo ezingezona ezasemgceleni ezincike ekubhekeni kwezimali ezenziwa 
yibhange eGhana, okuphakamisa ukuthi lokhu okwedlule kungaqukatha ukuguquguquka 
okumbalwa okubenza babe ngabenegunya elibi lokumela omunye umuntu, ikakhulukazi 
ekuvoteni ukulinganisa ukusebenza kahle.The Indlela ye-SFA nokho iveze izinyathelo 
zokusebenza kahle ebezihambisana kakhulu nezindlela ezincike ekubhekeni kwezimali 
ekuhlaziyweni kokusebenza kwasebhange, futhi ezinze ngokuhamba kwesikhathi 
kunamanani okusebenza kahle akhiqizwa indlela ye-DEA. Izinga eliphezulu
ngokuqhathaniswa lokuvumelana phakathi kwe-SFA nezindlela ezijwayelekile ezisuselwa 
ekubalweni kwemali, kanye nezilinganiso ezisebenza kahle ngaphansi kwendlela ye-SFA 
uma kuqhathaniswa naleyo yendlela ye-DEA, yenza indlela ye-SFA ibe ngokoqobo 
ngokwengeziwe futhi ngenxa yalokho ihehe futhi ibe wusizo ngezinjongo zokulawula 
eGhana.
Ucwaningo luphinde luphenya nezimpawu zokusebenza kahle kwamabhange eGhana 
ukuthuthukisa ukugxila kwenqubomgomo. Imiphumela ikhombisa ukuthi ukungasebenzi 
kahle embonini yamabhange aseGhana kuthonywa yizici eziningi, kufaka phakathi 
imithethonqubo yasebhange, ukuncintisana, izici eziqondene namabhange, kanye nezici ze zomnotho jikelele. Yize, kwezinye izimo, izindlela zombili zemingcele ziveza ubudlelwano 
obuphikisanayo phakathi kokusebenza kahle kanye nokuguquguqukayo okubalulwe ngenhla, 
ucwaningo luthola ukuthi amandla okulawula akhulisa ukungasebenzi kahle embonini 
yamabhange aseGhana. Ucwaningo luthola nokuthi, ngenkathi inkomba yeLerner ikhombisa 
ubudlelwano obungebuhle phakathi kokuncintisana nokusebenza kahle, kusekela isakhiwo 
esisebenzayo sesiphakamiso esenziwe njengesisekelo sokucabanga, ngaphandle kokucabanga
okweqiniso laso, inkomba yeBoone ikhombisa ubudlelwane obuhle phakathi kokuncintisana 
nokusebenza kahle, kusekela impilo yokuthula yesiphakamiso esenziwe njengesisekelo 
sokucabanga, ngaphandle kokucabanga okweqiniso laso. Kuthiwa inkomba yeLerner 
ithambekele ekumeleleni kabi ukuvela komncintiswano ezimakethe lapho inani lamafemu 
lincane ngokugxila emakethe ephezulu. Ngakho-ke, ngokubheka iqiniso lokuthi amabhange 
amane amakhulu aphethe imboni yamabhange aseGhana, nokuthi ubukhulu besampula 
abubukhulu kangako, ucwaningo luphetha ngokuvumela inkomba yeBoone njengesilinganiso 
esingokoqobo nesikhangayo sobudlelwano phakathi komncintiswano nokusebenza kahle 
kwebhange eGhana. Ucwaningo luphenya nezinga lezomnotho kanye nenqubekela phambili 
kwezobuchwepheshe phakathi kwamabhange aseGhana futhi luthola ukuthi ukusebenza 
kahle kwamabhange aseGhana kuhlobene nokuxhashazwa kwezinga lezomnotho
nokwamukelwa kobuchwepheshe obusha bokukhiqiza. Ucwaningo luthola umnotho wezinga 
elibanzi emikhakheni eyehlukene yamabhange, ngamabhange amakhulu, angaphandle 
nawangasese aqopha umnotho wezinga elikhulu uma kuqhathaniswa nozakwabo abancane, 
basekhaya kanye nabomphakathi ngokulandelana
Okutholakele kulolu cwaningo kunomthelela othile kumbono wenqubomgomo eGhana. 
Iziphathimandla ezilawulayo zidinga ukufeza isimo esibucayi lapho izinto ezehlukene 
zenzeka ngamanani alinganayo noma afanele phakathi kokuqinisekisa uhlelo oluzinzile 
lwamabhange kanye nokukhuthaza ukuncintisana emkhakheni wamabhange ngokuqinisekisa 
ukuncintisana kwemakethe. Lokhu kungenziwa ngokwenza lula ukungena kwamabhange 
anemali eningi ukuze kunqandwe ukubusa kwamabhange amakhulu futhi ngalokho 
kunciphise amandla okuxakaniseka namandla emakethe. Lokhu kungaholela ekuncintisaneni 
okunempilo, ngakho-ke ukusebenza kahle kwebhange, ngaphandle kokubeka engozini 
ukuzinza kohlelo lokubhanga. Ubudlelwano obubi phakathi kobungozi besikweletu 
nokusebenza kahle kwebhange busho nokuthi iBhange laseGhana lingakhuthaza ukusebenza 
kahle kwebhange nokufakwa kwezezimali ngokuqinisa ukugadwa kwalo nokuqapha 
isikweletu sasebhange ukunciphisa ubungozi besikweletu.