| dc.contributor.advisor | 
Muller, C. F. J. 
 | 
 | 
| dc.contributor.author | 
Joubert, Jurie Jacobus 
 | 
 | 
| dc.date.accessioned | 
2015-02-10T11:45:48Z | 
 | 
| dc.date.available | 
2015-02-10T11:45:48Z | 
 | 
| dc.date.issued | 
1983-11 | 
 | 
| dc.identifier.citation | 
Joubert, Jurie Jacobus (1983) Geskiedskrywing in Die Huisgenoot, 1923-1949, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/18234> | 
en | 
| dc.identifier.uri | 
http://hdl.handle.net/10500/18234 | 
 | 
| dc.description | 
Afrikaans text | 
en | 
| dc.description.abstract | 
Hierdie verhandeling is 'n historiografiese studie oor die
geskiedskrywing wat in Die Huisgenoot verskyn het in die tydperk 1923 - 1949.  J.M.H. Viljoen, self 
'n opgeleide historikus, het as redakteur doelbewas persone tot geskied- skrywing aangemoedig en 
hom ook vir die plasing daarvan in Die Huisgenoot„ beywer*
In die verhandeling moes egter selektief te werk gegaan word, deurdat hoofsaaklik op die bydraes 
van opgeleide historici gekonsentreer is* Uiteraard moes baie van die bydraes deur amateurs dus 
buite rekening gelaat word.
Die geskiedskrywing word ten aansien van die onderskeie tyd-
perke en onderwerpe bespreek en evalueer.  Veral die boek- besprekings wat in dié tydperk 'n 
onderskeidende kenmerk van die geskiedskrywing was, word deeglik in oënskou genoem*  S6 ook die 
briewe wat in reaksie op sekere geplaasde artikels verskyn het.
Met alles in ag geneem kan Die Huisgenoot van daardie tyd ongetwyfeld met reg aanspraak maak op die 
status van 'n his- tories-wetenskaplike tydskrif* | 
af | 
| dc.description.abstract | 
This dissertation is an historic study of the historiography
which appeared in Die Huisgenoot during the period 1923 -
1949.  The editor, J.M.H. Viljoen, himself a formally trained historian, purposefully promoted 
historiography, which he published in Die Huisgenoot.
This dissertation is however, primarily concerned with the contributions of formally trained 
historians.  Consequently many contributions by amateur historians were not considered.
Historiography relating to specific periods and subjects is discussed and evaluated.   In 
particular book reviews which were an outstanding feature of this historiography, are evaluated 
thoroughly.   Similarly, letters of reaction to specific articles were also evaluated.
In conclusion, it is evident that Die Huiagenoot which was
published in the years 1923 - 1949, qualifies as an histori- cally-scientific periodical. | 
en | 
| dc.format.extent | 
1 online resource (155 leaves) | 
 | 
| dc.language.iso | 
Afrikaans | 
af | 
| dc.subject.ddc | 
968.0072 | 
 | 
| dc.subject.lcsh | 
South Africa -- Historiography | 
en | 
| dc.title | 
Geskiedskrywing in Die Huisgenoot, 1923-1949 | 
en | 
| dc.type | 
Dissertation | 
en | 
| dc.description.department | 
History | 
en | 
| dc.description.degree | 
M.A. (History) | 
 |