Institutional Repository

'n Ontledende vergelykende studie van geselekteerde kitaarstudies van Fernando Sor (1778-1839) uit die Yepes- en Segovia-uitgawes aan die hand van die faksimilee-uitgawe

Show simple item record

dc.contributor.advisor King, G. T.
dc.contributor.author Rademeyer, Gerrit Johan en
dc.date.accessioned 2015-01-23T04:24:08Z
dc.date.available 2015-01-23T04:24:08Z
dc.date.issued 1999-11 en
dc.identifier.citation Rademeyer, Gerrit Johan (1999) 'n Ontledende vergelykende studie van geselekteerde kitaarstudies van Fernando Sor (1778-1839) uit die Yepes- en Segovia-uitgawes aan die hand van die faksimilee-uitgawe, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/15845> en
dc.identifier.uri http://hdl.handle.net/10500/15845
dc.description Text in Afrikaans
dc.description.abstract Die doel van die verhandeling is om vas te stel in hoe 'n mate vyftien geselekteerde studies van Fernando Sor uit die Yepes- en Segovia-uitgawes van mekaar verskil deur die studies te vergelyk. Albei uitgawes is ook met die faksimilee-uitgawe vergelyk om die korrektheid van die Yepes- en Segoviauitgawes te bepaal. Seide Yepes en Segovia het heelwat veranderings aangebring. Die kenmerkendste van hierdie verskille word nie net uitgewys nie, maar daar word ook na moontlike redes gekyk waarom sulke verskille in die twee uitgawes aangebring is. Die gevolgtrekking is dat Yepes en Segovia duidelike redes gehad het waarom hulle verskil het van die faksimilee-uitgawe. Yepes en Segovia het verskillende tegniese benaderings wat bydra tot die uniekheid van die twee uitgawes wat vir die kitaarspeler 'n rykdom van moontlikhede bied in die uitvoering van hierdie studies.
dc.description.abstract The aim of the dissertation is to determine the differences between the Yepes and Segovia editions by comparing selected studies. In order to determine the correctness of the Yepes and Segovia editions both are compared to the facsimile edition as well. Yepes and Segovia both introduced a number of changes. The most typical of these are indicated and possible reasons for their inclusion in the two editions are discussed. The conclusion is that Yepes as well as Segovia had very definite reasons for including alterations to the facsimile edition in their own editions. Both have in their own editions an individual and highly personal approach which leaves us with the unique gifts of the two editions, and the guitar student with a variety of possibilities in the performance of these studies.
dc.format.extent Narciso.";"Musical analysis.";"Guitar -- Methods.";"Guitar music -- Interpretation (Phrasing en
dc.language.iso af
dc.subject Sor
dc.subject Studies
dc.subject Guitar
dc.subject Facsimile
dc.subject Analytical
dc.subject Comparison
dc.subject Changes
dc.subject Etudes
dc.subject.ddc 787.87092 en
dc.subject.lcsh Sor, Fernandes, 1778-1839 -- Manuscripts -- Facsimiles -- Criticism and interpretation en
dc.subject.lcsh Yepes, Narciso en
dc.subject.lcsh Musical analysis
dc.subject.lcsh Guitar|xMethods
dc.subject.lcsh Guitar music -- Interpretation (Phrasing, dynamics, etc.)
dc.title 'n Ontledende vergelykende studie van geselekteerde kitaarstudies van Fernando Sor (1778-1839) uit die Yepes- en Segovia-uitgawes aan die hand van die faksimilee-uitgawe en
dc.type Dissertation
dc.description.department Department of Musicology
dc.description.degree M.Mus. (Department of Musicology) en


Files in this item

This item appears in the following Collection(s)

Show simple item record

Search UnisaIR


Browse

My Account

Statistics