Nel, Jacoba Elizabeth
 (1999-11)
Besorgdheid het in die gemeenskap bestaan oar die toenemende getalle kinders wat binne die 
stedelike konteks van Pretoria op straat leef en werk. Hierdie navorsing is onderneem  om die 
behoeftes van die kinders aan te ...